Eenders en Anders

Eenders en Anders

Secondhand 1 available
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
10359403
Bob Shop ID
642836894

Skrywer: Freda Linde

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Baie Goed

Eenders en anders neem die jong leser op 'n ontdekkingstog wat begin by homself en die gewone dinge wat hy elke dag om hom sien, maar wat hy nog nooit van naby ondersoek het nie. Dit begin by alles wat een is en eindig by alles wat vyf is. En wat die leser ontdek, is meer as verrassend. Dis 'n wêreld so boeiend soos 'n sprokie, maar een wat werklik en onuitputlik is

In dié wonderwêreld waarin ons leef, is daar in alles patrone: in die mens, in die plante- en dierelewe, in die geskiedenis. Patrone verdwyn ook nie selfs wanneer lewe uitsterf, herleef hulle weer in nuwe lewensvorms.

Freda Linde is die mees bekroonde skrywer van kinder- en jeugboeke in Suid-Afrika. In hierdie vernuwende boek dra sy 'n magdom kennis op spontane, natuurlike en dikwels humoristiese wyse oor. Die jong leser sal geboei word deur haar raak en oorspronklike skryfwyse, en terselfdertyd geprikkel word om die wêreld al wyer te verkien met al vyf sintuie.

Add to cart

Recently viewed

See more
MAP Sensor For Opel Astar G H Combo Frontera Meriva Vectra Zafira 1.6 2.2
New
R363.00
PS2 Alone In The Dark The New Nightmare
Secondhand
R1,699.00 No bids
Thimble Fine Bone China Djem-Holland Laurentien and Constantijn
Secondhand
R25.00 No bids
"H&K Tunstall" Set of 9
Secondhand
R2,294.25

Similar products

24% OFF
Kry 'n Vlie Koekie en Ander Krakerige Stories - Helen Brain
Secondhand
R190.00 R250.00
Mankepank en Ander Verse - Antjie Krog en Diek Grobler
Secondhand
R195.00
Mitologie en ander tekste: Fase 16: Gr 6 - OXFORD-FIKSIENIEFIKS
New
R136.00
Hans My Ystervark en ander sprokies
Secondhand
R50.00