Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
In Eenkantland, 'n keur uit die werk van Theunis Uys, maak die leser kennis met al die fasette van Namakwaland se rykdom: die veld, die diere, streeksgeskiedenis, diamantsmokkelary, boerdery, gunstelinggeregte, rygoed, gebruiksartikels, snaakse gebeure en streekseie verskynsels, maar bowenal met sy mense - Sandvelders, Binnevelders en Boesmanlanders.
Sien Namakwaland deur die o van iemand wat die beste blomjaar in menseheugenis, 1925, soos gister onthou, en deel in die geheime bekoring van 'n streek wat jou nooit laat los as hy jou eers beetgepak het nie.
Summary | Eenkantland is 'n kennismaking met al die fasette van Namakwaland: die veld, die diere, streeksgeskiedenis, diamantsmokkelary, boerdery, gunstelinggeregte... |
Author | Theunis Uys |
Publisher | Suiderkruis Boeke |
Release date | 20120903 |
Pages | 224 |
ISBN | 1-920608-01-X |
ISBN 13 | 978-1-920608-01-9 |