Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Jolene de Koningh
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Rulanda Muller is 'n beroepsvrou. Uiters bekwaam, selfversekerd, toegewyd. Nie die soort vrou wat haar lewe met 'n gesinnetjie wil deel nie Toe sy besef sy wil tog bitter graag 'n man hĂȘ, kinders ook, is sy skoon haar ewewig kwyt. En nie sommer net 'n man nie, sy wil haar lewe met Chris Weyers deel - ouer, wyser, 'n man wat nie deur haar bedreig voel nie.
Maar hy wil nie weer trou nie, reken boonop sy is te jonk vir hom. As hy net nie so hardekwas was nie, boonop die pa van besitlike, bitsige tweelingdogters nie. As sy tog nie so bitterlik lief vir hom geword het nie.