Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eensaam op Wegdraai 'n skaduwee skuif oor Bokkie en Tokkie se sorgelose kaalvoetlewe, waarin sokkerspel saam met die dorpseuns die hoogtepunt van pret is. En die rede? Ontluikende vroulikheid 'n vloekwoord en blykbaar 'n ongeneeslike siekte. Dis veral juffrou Estelle Huizeman se arendsoog wat die dinge opmerk. Nog meer, daardie oog bespeur ook die manlikheid van hul wewenaar-pa en skoolhoof, Henk Beukes. Die tweeling besef gou hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil he nie. Want dis duidelik sy het haar visier ingestel op die aantreklike wewenaar van Jagershoek. Die oplossing: hulle soek eerder self 'n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. So word Eensaam op Wegdraai geskep.
Please study my picture and my text carefully to get a detailed impression of the condition of this item for sale. Please do not hesitate to contact me should you still feel unsure. Proof of shipment & tracking number will be provided after payment has been received. All goods are sold 'as is', as described and as seen in the picture - unfortunately no returns are possible. Payment methods accepted are: EFT payments (internet transfer), postal orders or cash (please add 5% on total amount due for bank charges).