Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Het jy geweet dat kartonbokse en gebruikte papier herwin kan word om boeke te maak? Hierdie titel oor ysbere is van herwinde materiaal gemaak! Hierdie titel verduidelik die lewensiklus van die ysbeer en die kartonboks. Jy sal verstommende dinge uitvind.
TITLE: Eers was ek 'n kartonboks...maar nou's ek 'n boek oor ysbere
AUTHOR: Anton Poitier
SKU: 9780799346831
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/09/2010
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 24
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 285 mm x 220 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr