Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Karen Kingsbury
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Dayne Matthews is aantreklik, suksesvol en dit lyk of hy alles het wat hy nog ooit wou hê. Maar is hy gelukkig?
ln Roem, boek een van die Eersgeborene-reeks, ontmoet ons die charismatiese Dayne Matthews, beroemde Hollywood-akteur met die wêreld aan sy voete. Maar daar is 'n hunkering in sy hart wat hy nie kan verklaar nie, en 'n geheim uit sy verlede wat onskuldige mense kan laat seerkry. Dan word sy lewe venveef met dië van Katy Hart en die Baxters van Bloomington.
Om te vergewe is die tweede boek van die Eersgeborene-reeks en vertel verder van Dayne se soeke na antwoorde en Sal hy ooit die vrede vind wat hy so graag wil hê? Sal die mense van Bloomington ooit verstaan wat hom dryf?
Karen Kingsbury vertel 'n meesterlike verhaal van soeke en Goddelike leiding wat belowe om te boei van die eerste tot die laaste bladsy.