This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

Die eerste 5 minute na die dood - Izak Burger
R60.00
Die Eerste 5 Minute in die Hemel - Isak Burger
R22.17
The Last 5 Minutes Before Death - Paperback - Isak Burger
R50.00
Sodat Hy die eerste kan wees deur ds. Thys Smith
R25.00
Eerste 5 (Paperback) Eerste 5 (Paperback)
Eerste 5 (Paperback) Eerste 5 (Paperback)
Sold

Eerste 5 (Paperback)

10 were available / new
R103.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
RGGR-5074-GA20
Bob Shop ID
348245581
Eerste 5 (Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days



Spandeer die eerste 5 minute van elke dag aan God met die Bybeldagboek deur Liesel Krause-Wiid spesiaal vir vroue.

Party oggende het jy regtig nie eers tyd om ontbyt te eet nie, wat nog van stiltetyd hou. Moenie moedeloos raak as jy nie 'n halfuur of 'n uur opsy kan sit vir jou stiltetyd nie. Dis nie altyd die hoeveelheid tyd wat jy spandeer nie, maar die gehalte wat saak maak.

Liesel Krause-Wiid se Eerste 5 Bybeldagboek is perfek om vroue te help om stiltetyd 'n prioriteit te maak.

Liesel moedig vroue aan om die eerste vyf minute van elke dag aan God te wy, en die Een wat jou lewe in Sy hand hou, beter te leer ken. Die oordenkings dek 'n verskeidenheid onderwerpe en help jou om alledaagse frustrasies, vrees en onsekerheid te hanteer.

Leer hoe God oor jou voel en dat hy altyd by jou is en nie net die eerste 5 minute van jou dag nie. Leer ken hoe om teleurstellings te hanteer, krisisse te oorkom en te weet dat jy goed genoeg is!

Die Bybeldagboek gaan jou nie net nader aan God bring nie, dit gaan jou ook nader aan jouself bring en om dit raak te sien wat belangrik is.

Features

SummarySpandeer die eerste 5 minute van elke dag aan God met die Bybeldagboek deur Liesel Krause-Wiid spesiaal vir vroue. Party oggende het jy regtig nie eers tyd om ontbyt te eet nie...
AuthorLiesel Krause-Wiid
PublisherCarpe Diem
Pages320
ISBN1-4322-0794-6
ISBN 13978-1-4322-0794-6

Recently viewed

See more
Power Bar 1/4"M Drive 150Mm Swivel Head Steel Handle Socket
R230.00
MH de Kock Ten SHillings 1950 - E/A - A32 - VF
R850.00 No bids
NRF DIGESTIVE ENZYMES 60
R208.55
- WWII Japanese Red Cross Medal in Presentation Box -
R620.00 No bids