Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
18 X Hardeband boekies met stofomslag(behalwe een) in goeie en skoon toestand. Ex Biblioteek boekies ongelees.
Die verhaal van DIE HUPPEL-HASE - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1975 : ISBN 0 7981 0517 8 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van FREDERIK HAAS - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1975: ISBN 0 7981 0511 9 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van KOSIE KONYN - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1975 : ISBN 0 7981 0558 5 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van OTJIE LIEFIE - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1979: ISBN 0 7981 0913 0 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van TA' PINKE-WINKIE - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1973: ISBN 0 7981 0343 4 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van DIE TWEE STOUT MUSE - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1974 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van DOPPERTJIE - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1972 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van GRETJIE KAT - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1970 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van MERAAI PLASSIE-EEND - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1971 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van DIEDERIK DORPSMUIS - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1970 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van MEVROU TRIPPELMUS - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1975 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van MENEER DE VOS - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1979 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van TYS TOONTJIES - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1971 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van JUFFIE KIETS - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1979 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die verhaal van JOACHIM VISSER - Eerste Afrikaanse uitgawe in 1972 (HUMAN & ROUSSEAU)
Die onderstaande 3 boekies is deel van 'n series van 4 boekies. Ek het ongelukkig nie "Die verhaal van MEVROU PIEKFYN" nie
1) Die verhaal van PIETER KONYNTJIE - Geen datum nie - ( J. L. VAN SCHAIK BPK., PRETORIA)
2) Die verhaal van BENNIE BLINKBLAAR - Geen datum nie - wel 'n Biblioteek stempel wat toon 9 FEB.1956 ( J. L. VAN SCHAIK BPK., PRETORIA)
3) Die verhaal van DIE FLOPSIE-FAMILIE - Geen datum nie - wel 'n Biblioteek stempel wat toon 10 FEB 1956 ( J. L. VAN SCHAIK BPK., PRETORIA) - GEEN STOFOMSLAG NIE