Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie Bybel is die eerste volledige Afrikaanse Bybel wat in Suid-Afrika gedruk is.
Vir die eerste keer word die Afrikaanse Bybel ook in hierdie formaat en ontwerp in Suid-Afrika gepubliseer.
Hierdie eerste oplaag is 10,000 waarvan die eerste 250 eksemplare in volgorde genommer is.
Hierdie exemplaar is Nr. 189.
Behalwe vir 'n skeurtjie aan die bowenste rant van die beperkingspagina is die Bybel is in puik toestand.