Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eendag kom 'n ystervark kuier maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie. Ben wil nie meer met ystervark speel nie. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
TITLE: Eerste Leesboeke: Myne myne myne! Sê die ystervark
AUTHOR: Alex English
SKU: 9781928446156
PUBLISHER: Fantasi Books (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 19/01/2019
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 150 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 870 gr