Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste Leesboeke - Leesvlak - Blou
Myne,Myne,Myne! sê Die Ystervark
Eendag kom 'n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie. Ben wil nie meer met ystervark speel nie.
Kleurkodes vir begeleide lees:
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui.
Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Leesvlak Gids:
Shipped the next Working Day!
Delivered to You within 2 to 4 Working Days!