Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lank gelede was daar ân pragtige meisie. Sy het in ân huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land wou trou en het al die jong meisies na ân dans genooi. âœAi ek wens ek kan ook na die dans toe gaanâ het sy gesug.
TITLE: Eerste sprokies: Aspoestertjie
AUTHOR: NOAUTHOR
SKU: 9780798177832
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 15/06/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 24
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 210 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr