Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lank gelede het Mamma Eend op 'n pragtige plaas gebly. Onder 'n bos naby die rivier het Mamma Eend op vyf eiers gesit en broei. Eendag kruip vier eendjies uit die doppe maar die vyfde eier broei nog nie uit nie. 'n Paar dae later broei daar uiteindelik 'n groot lelike eendjie uit. "Jy's nie 'n eend nie!" roep Mamma Eend uit.
TITLE: Eerste sprokies: Die lelike eendjie
AUTHOR: HUMANROUSSEAU
SKU: 9780798176415
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 20/10/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 24
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 210 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr