R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Die Spraaksame Ossewa - Prof. N.J. Brummer - Publikatie Kommissie der Ned. Kerk - 1922 - 110pp, pen sketse - Hardeband in goeie toestand as ouderdom in ag geneem word - Intern: effense verbruining van blaaie, maar gen vogmerkies.
In die vroeë jare twintig het dr. N.J. Brummer 'n boekie geskryf getitel Die Spraaksame Ossewa, waarin baie uitdrukkings in verband met die ossewa gebruik word. In hierdie tyd van ``trekke'' het dit tog weer duidelik geword dat die lang leiriem dan oor die vooros se horings gegooi word. Die osse loop dan vanself die koers, en dit gaan goed (orrelstryk).