EERSTE UITGAWE!! Die Hart van 'n Man - Doc Immelman
1 was available / secondhand
R10.00
minimum increment
R85.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Hart van 'n Man Verhale oor Suidwes - Doc Immelman - Hollandsche Afrikaanse Uitgevers Maatschappij - 1975, eerste uitgawe -165pp - Hardeband en stofomslag toon rakverweer, maar is steed 'n netjiese kopie - Intern: Oud-biblioteekboek met stempel, maar is verder skoon en stewig gebind.
Hierdie bundel bevat 'n keur van Immelman se verhale. Dit is ontspanne leestof van hoe gehalte maar leesstof wat 'n mens tog bybly vanwee die geloofwaardigheid, menslekheid en gemoedelike humor daarin. Daar is 'n bekoorlike eenvoud in die verhale wat nie net volwassenes nie, maar ook skoolseuns sal verstaan en geniet.