EERSTE UITGAWE!! Die Kappie Kommando Boerevrouwen in Geheime Dienst - Johanna Brandt
Secondhand
1 was available
R10.00
minimum increment
R350.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Kappie Kommando Boerevrouwen in Geheime Dienst - Johanna Brandt - Eerste uitgawe - 1913 - J.H. de Bussy, Amsterdam - Vorige eienaar se naam, adres ingeskryf asook datum:1914 - Alhoewel buiteblad redelike verweer toon, is die boek intern in baie goeie toestand
Die volgende plate vorm deel van die boek:
De Schrijfster, Mevrouw van Warmelo, De overgawe van de Goudstad, Brief van de Geheime Dienst aan de President, De zes wilgen- Harmonie, Kapitein Naude, W.J. Botha, Gentleman Jim's Woning, Adolph Krause, De bijenstal- Harmonie
Daar bestaan min twyfel dat die mense wat die Anglo-Boereoorlog en die naoorlogse tydperk beleef het, veelbewoe maar ook avontuurlike jare meegemaak het. Aan die heldetydvak kan Johanna Brandt se naam gekoppel word. Sy was 'n merkwaardige vrou, besonder intelligent en met sterk leierseienskappe en buitengewone energie. Sy het haarself gesien as lid van die "aristokrasie van die volk". Gedurende die Anglo-Boereoorlog word sy betrek in die spioenasienetwerk van die Transvaalse geheime diens en haar woning word 'n skuilplek vir boerespioene. Vir 'n tyd lank is sy ook kampverpleegster in die Irene-konsentrasiekamp. Na die oorlog neem sy as predikantsvrou 'n leidende rol in die opheffing van die verarmde Boerevrouens en help bou aan die geestelike vorming van 'n nasionale bewussyn en die emansipasie van die vrou. In later jare geniet sy groot bekendheid as die skryfster van Het concentratie-kamp van Irene (1905), The Petticoat Commando (1913) en Die Kappie Kommando (1913). Hierdie studie handel in hoofsaak oor Johanna se wedervaringe in haar twintigerjare, alhoewel sy byna 88 jaar oud geword het.