This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Die Ambassadeur - Andre P Brink
Secondhand
R85.00
Die Avonture van Don Quijote - Eerste druk 1966 - Andre P. Brink (Book)
Secondhand
R135.00
KENNIS VAN DIE AAND - ANDRE P. BRINK - EERSTE EDIESIE VAN HIERDIE VERBANNE UITGAAF
Secondhand
R120.00
Die Muur van die Pes -- André P. Brink * 1ste Uitgawe *
Secondhand
R55.00
EERSTE UITGAWE!! Die Kreef raak gewoond daaraan - Andre P. Brink
Sold

EERSTE UITGAWE!! Die Kreef raak gewoond daaraan - Andre P. Brink

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT1583
Bob Shop ID
149064581

 Die Kreef raak gewoond daaraan - Andre P. Brink - Human & Rousseau - 1991, eerste uitgawe - 712pp - Hardeband met stofomslag in goeie toestand - Intern skon en stewig gebind.

Posgeld en verpakking R45.00

‘Daar was mense wat hul lewe gegee het om apartheid te vernietig. Daar was mense wat enduit geglo het in vreedsame verset; daar was mense wat geglo het dat geweld al is wat oorbly om iets mensliks uit die moeras te red.”

Die kreef raak gewoond daaraan is die verhaal van Thomas Landman, ‘n Afrikaner wat ‘n uiterste daad van geweld pleeg in ‘n desperate poging om die owerheid tot sy sinne te bring. Die bomaanval waarmee sy groep die Staatspresident om die lewe wil bring, loop skeef, en onskuldige mense se lewe word geneem. In Thomas se daaropvolgende vlugtog lê Brink die Suid-Afrikaanse gemeenskáp, en veral die Afrikanergemeenskap, in al sy diepste geledinge oop: deernisvol en verraderlik, koesterend en korrup, idealisties en koersloos.

Dit word ‘n reis deur die breë geografie en geskiedenis van die land, en ‘n herskrywing van beide. Tegelyk is dit n avontuurverhaal waarin die pèrspektief van Thomas Se jagter en teenspeler, brigadier Kat Bester van die Veiligheidspolisie, beurtelings vooropstaan.

Maar dit is ook ‘n verhaal van menslike verhoudinge wat rondom Thomas voltrek word: met Nina, die jong vrou wat saam met hom aan die bomaanslag deelneem; met die predikantsdogter Lisa wat in opstand is teen ‘n ander soort onderdrukking, die van die vrou; met die talle ander, swart en bruin en wit, met wie hy op sy vlug in aan raking kom.

Agter alles skemer die geskiedenis van Thomas se stam, wat as ‘n supplement in die roman opgeneem is en ‘n swewende teenwoordigheid daarin vorm — die dertien generasies van ‘n familie wat as die verteenwoordigers van die Kaap se woeste beskermgees, Adamstor, voorgestel word, elkeen op sy of haar eie manier betrokke by die magte van Iiefde en geweld, elkeen verplig om te reageer op die uitdaging van oorlewing in Afrika.

Die roman is grootliks in opset, en in Brink se deurtastende voorstelling van Suid-Afrikaners en die Suid-Afrikaner problematiek verkry die roman in alle opsigte ‘n monumentale dimensie binne Brink se oeuvre.

 

 

Recently viewed

1pc Multi-Color Wide-Brim Sun Hat with Face Mask Stylish Knit Polyester Ideal for Fishing H
New
R156.00 No bids