EERSTE UITGAWE!! Die Serfontein Kinders - Theunis Krogh (1946)
1 was available / secondhand
R75.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
EERSTE UITGAWE!! Die Serfontein Kinders - Theunis Krogh (1946) - VBan Schaik - 231pp - Hardeband: goed - Intern: netbinding sigbaar, maar steed skoon en stewig.
Posgeld en verpakking R30.00
Doktor Roelof Serfontein, miljoener, wereldbekende skrywer en hoof van Keurboslaan se beroemde seunskool, vind dit moeilik om die roman te voltooi waaraan hy reeds twee jaar lank skryf. Hierdie keer is dit sy eie vyf kinders wat hoofsaaklik daarvoor verantwoordelik is. Die 14-jarige Josef is die oudste, die maklike seun, maar Richard is duideik sy pa se kind: effens teruggetrokke en sensitief. Die 8-jarige Berrie se spontaniteit maak hom almal se maat, Diaan is waarskynlik die ‘normaalste’ kind, maar Laetitia is geestelik en akademies heelwat ouer as vier jaar. Ook Karl, die aangenome seun van dominee Goosen, sowel as Tessa, wat haar man, dokter Eugene Krynauw, om kinderagtige redes verlaat het, se teenwoordigheid op Keurboslaan stel doktor Serfontein se geduld deeglik op die proef.