This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
christo jonck81 1 × R175.00
15 Feb 13:15

Similar products

18% OFF
DRIENIE SWART - Veelsydige Blokraaisel:GIDS - Afrikaans- 1987 eerste uitgawe- Raar.
Secondhand
R980.00 R1,200.00
19% OFF
Afrikaans Italiaanse intermezzi - Reissketse SIGNED /GETEKEN Andre Pretorius eerste uitgawe
Secondhand
R550.00 R675.00
1933 Bybel - Eerste uitgawe in Afrikaans
Secondhand
R1,100.00
Pyporrels in Suid-Afrika by Albert Troskie | Eerste Uitgawe
Secondhand
R450.00
EERSTE UITGAWE, EERSTE DRUK!! - Voetskrif - Breyten Breytenbach
Sold

EERSTE UITGAWE, EERSTE DRUK!! - Voetskrif - Breyten Breytenbach

Secondhand 1 was available
R20.00 minimum increment
R175.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT1077
Bob Shop ID
89842695

Voetskrif - Breyten Breytenbach - Perskor-Uitgewery - 1976, eerste uitgawe, eerste druk - 100pp - Hardeband met stofomslag in baie goei toestand - Intern: een naam op eerste baldsy, verder mooi skoon en stewig gebind.

Vroeg in 1976 verskyn Voetskrif, die bundel  wat Breytenbach in aanhouding geskryf het.

Die reaksie op hierdie tekste staan in die teken van Breytenbach se “bekering” tydens die hofsaak. “Wat Perskor betref, is Breyten Breytenbach die verlore seun wat teruggekom het”, het mnr. Schalk van der Merwe, hoof van Perskor Boeke op 20 Februarie 1976 in Johannesburg gesê toe hy Voetskrif, wat opgedra is aan Yolande en die ondersoekbeampte Kolonel Broodryk, aan sowat twintig mense bekendgestel het.

Terwyl die verskyning van Voetskrif by die uitgewery Perskor, die opdrag aan Kolonel Broodryk en die bundel se bekroning met die Perskorprys Breytenbach in diskrediet bring by sy (radikale) vriende wat reeds verwar is deur sy belydenis van “opregte berou”, word die bundel as’t ware met trompetgeskal verwelkom in die Afrikaanse pers en geloof deur kritici.

Die Transvaler (16.2.76) glo dat “‘n nuwe Breyten Breytenbach gebore is uit die skokervaring wat (hom) te beurt geval het met sy inhegtenisneming, aanhouding, verhoor en vonnis van nege jaar tronkstraf” en gee sy lesers “‘n kykie in die diepste en teerste emosie” van die skrywer in aanhouding deur van die verse uit Voetskrif te plaas (dit val saam met ‘n reeks artikels oor Breytenbach waarin sy broer Cloete sê dat “‘n opregte bekering” by die digter plaasgevind het - Tv., 16-23.2.76). In hierdie tyd hef die SAUK ook sy verbod op Breytenbach op nadat sy naam vir jare nie gebruik is of sy werk nie genoem is nie - en dit met ‘n bespreking deur F.I.J. van Rensburg wat Voetskrif aanprys as “nie net een van die mees besondere bundels in Breytenbach se poësie nie, maar in Afrikaans” (Rap., 29.2.76).

Recently viewed

See more
Ubiquiti Multi Mode 1.25G LC SFP 850nm 550m | UACC-OM-MM-1G-D-2
New
R931.53
Brand Schizo by Mike Stopforth
Secondhand
R50.00
Pokemon Card - Kilowattrel 067/191- Uncommon - Surging Sparks NM
New
R6.00
Map 2330 Tzaneen, 1:250 000, 1981
Secondhand
R200.00