EERSTE UITGAWE, ERSTE DRUK!! LANGENHOVEN 'n Lewe - J.C. Kannemeyer
1 was available / secondhand
R15.00
minimum increment
R250.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Langenhoven 'n Lewe - J.C. Kennemeyer - Tafelberg - 1995, eerste uitgawe, eerste druk - 728pp, verwysings en registers - Hardeband en stofomslag toon minimale verweer - Intern baie skoon en stewig gebind.
Leer ken die beminde volkskrywer CJ Langenhoven in JC Kannemeyer se openhartige en by tye skokkende biografie. Met hierdie lywige bundel het Kannemeyer daarin geslaag om tienduisende brokke inligting te integreer tot 'n boek wat so interessant soos en boeiende roman en sy spannend soos 'n speurverhaal is.
"n Lewe. Kannemeyer se boeke, soos ook sy biografie oor CL Leipoldt is altyd in ‘n boeiende verteltrant en is die biografie oor Langenhoven een van daardie boeke wat mens teen een uur die nag steeds nie kan neersit nie"