This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
pjjcc637 1 × R250.00
10 Jun 03:49

Similar products

EERSTE UITGAWE!! Nuwe FAK Sangbundel  - Driehonderd agt en tagtig liedere!!
Sold

EERSTE UITGAWE!! Nuwe FAK Sangbundel - Driehonderd agt en tagtig liedere!!

Secondhand 1 was available
R20.00 minimum increment
R250.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT8069
Bob Shop ID
38980836

Nuwe FAK Sangbundel - Nasionale Boekhandel - 1961, eerste uitgawe - 518pp, indeks - Hardeband in goeie toestand - Stofomslag in goeie toestand - Intern: 'n paar kleefbandmerkies voor en agter, een naam met 1961 datum op eerste bladsy, maar res van die boek is baie mooi skoon en stewig gebind.

 

Die F.A.K.-Volksangbundel is 'n sangbundel wat Afrikaanse volksmusiek bevat en deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (F.A.K.) uitgegee word. Die eerste weergawe het in 1937 sy verskyning gemaak en word beskou as die mees omvattende versameling Afrikaanse lirieke met bladmusiek. Dit dien as verwysingswerk vir ’n groot aantal kulturele organisasies (soos die Voortrekkers en jeugkampe), koormeesters en ook skole.

[wysig] Liedjies

Van die populêre liedjies in die FAK-sangbundel sluit in:

  • As Julle dalk 'n Vleisie Braai

  • Al die Veld is Vrolik

  • Die blou Berg

  • Daar kom die Alibama

  • Daar's 'n lief ou Hartbeeshuisie

  • Ek hou van jou, vaal ou Karooland

  • Franschoek Vallei is enig

  • Griet, My Skat, en weet Jy wat

  • Hasie in die Bossie

  • In die stilte van My Tuin

  • Jy met Jou Mandolientjie

  • Kinders, moenie in die Water mors nie

  • Liefste Tannie ons bring Rosies

  • Magaliesbergse Aandlied

  • Nooi van die Velde

  • Ou Paddatjie kom aangespring

  • Pikaninie Wiegelied

  • Die Roos

  • Siembamba


 

 

Customer ratings: 1 ratings

Great care in packing, very friendly to deal with. 5 stars all around! Thanks a lot for super international service!
27 Jun 2011