This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
123wian24 1 × R145.00
24 Jan 08:59
Runners-up
impimpie90 1 × R135.00
21 Jan 20:14
noordhoekbdy2 1 × R110.00
12 Jan 16:00

Similar products

Swerfjare van Poppie Nangena (Film Uitgawe) - N
New
R370.00
Die Verbrande Lyk / C. Louis Leipoldt (Eerste Druk 1934)
Secondhand
R225.00
Die Sterfplek van Dirkie Uys (FP du P Robbertze) GETEKEN OUTEUR EERSTE UITGAWE
Secondhand
R90.00
Die Rentmeesters F.A. Venter 1969
Secondhand
R150.00
EERSTE UITGAWE!! Offerland - F.A. Venter
Sold

EERSTE UITGAWE!! Offerland - F.A. Venter

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT5170
Bob Shop ID
31138678

Offerland - F.A. Venter - 1963, eerste uitgawe - Tafelberg - Uitgewers - 351p - Hardebandomslag in goeie toestand -  geen stofomslag  - Intern: Skudblad half uitgeskeur, kleefmerkies voor en agter, 'n paar potlood inskrywings deur die boek, maar verder skoon en stewig gebind.

Offerland is die tweede deel van Venter se romanreeks oor die Groot Trek wat met Geknelde Land (1960) begin het.

Dit strek oor die tydperk Januarie 1836 tot Februarie 1837 - vanaf die tyd dat die Dreyers van Grensplaas aan die Koonap hulle by Blesberg, die huidige Thaba Nchu, by die trek aansluit tot net na die moord op Pieter Retief en die daaropvolgende Zoeloe-aanvalle.

Terwyl Geknelde Land hoofsaaklik oor die Dreyers handel - en veral oor Rudolf, sy koppige weiering om sy erfplaas prys te gee en sy uiteindelike besluit om tog te trek - is Offerland 'n roman wat meer as een vlek beweeg.

Die Dreyers bly die enkele Trekkergesin wie se persoonlike lotgevalle die volledigste gegee word. Naas Rudolf en Hendriena en hul kinders, onder wie veral Buks se gestalte groot uitgroei, is daar oupa Helgaardt; die bywonerpaar oom Elie en tant Poppie Joubert; die skoolmeester Abraham Roos; en Rudolf se broers wat nie getrek het nie, veral Sybrand, die jongste, die oorsaak van sy vader se smart.

Maar nou is die gesinslotgevalle ingeskakel by die verloop van die hele uittog. Pieter Retief, Hendrik Potgieter, Gerrit Maritz, Piet Uys en ander trekkerfigure wat in Geknelde Land was, tree na vore in die tyd van meningsverdkil en twis oor die trekleiding, die trekbestemming, die kerkkwessie en ander sake. Hulle beheer die hele trekgemeenskap. Die hoogtepunte - Vegkop, die ondergang van die Matabele, die reis na uMgungundlovo, die oortog oor Drakensberg - en die offers wat geeis word, het 'n groter trefwydte as die gebeure in Geknelde Land.

Die teenmagte kom ook tot hulle reg. Die Engelse standpunt word gestel; die Zoeloevolk en veral koning Dingaan word met besonder inlewing geteken. Hy is die trotse opperhoof van 'n groot volk; sy verset teen sy indoenas se aanhitsing en sy innerlike worsteling om homself tot 'n besluit te dwing, hou die lot van duisende  in die weegskaal.

 

Recently viewed

See more
33% OFF
For Xiaomi Redmi K40 Gaming / Poco F3 GT OEM Charging Port Board
New
R231.00 R347.00
For HP M3-U Audio Jack Board
New
R378.80
33% OFF
HDD Hard Drive Flex Cable for Macbook Pro 13.3 inch A1278 (2012) 821-1480-A / MD101 / MD102
New
R215.00 R323.00
BIOPSY PUNCH 3MM 1
New
R76.21

Customer ratings: 1 ratings

Vinnige reaksie, baie dankie
12 Feb 2011