EERSTE UITGAWE!! Trados - die Swerwer-Boesman - P.J. Schoeman
1 was available / secondhand
R55.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Trados - die Swerwer-Boesman - P.J. Schoeman - 1963 - Voortrekkerpers - 220pp, illustrasies deur "Flip" - Hardeband toon min rakverweer Stofomslag 'n fotokopie van oorspronklike - Intern:besonder skoon en stewig gebind.
Trados vertel in die boek onder andere van sy drie liefdes - van die slimmetjie, die dom ene en die malletjie. die slim enetjie het 'n skerp tong en was later nie meer so mooi nie; vir die dommetjie het Trados hom byna disnis laat slaan. Maar die malletjie! Die verhaal van Trados en sy malletjie is van die mooistes in Afrikaans.