EERSTE UITGAWE!! Tussen die Riewe - P.G. du Plessis
Secondhand
1 was available
R50.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Tussen die Riewe - P.G. du Plessis - Benedic - 1997 - 145pp p Sagteband in goeie toestand.
Posgeld en verpakking R25.00
Onder-in sommige delwersgate, by die bottom soos dit heet, lê daar riewe – harde rotslae wat dalk n blink steentjie vasgevang hou, soos die dieptes van die menslikheid sy helder-mooi oomblikke bêre vir dié wat met liefde en diep genoeg daarna soek. P.G. du Plessis delf Tussen die Riewe met deernis, humor en vindingrykheid na die dinge wat die mensheid beroer en haal op sy eiesoortige manier juweeltjies uit die was.
Selfs al besoek sy goeie vriend, Beëllie, hom nog gereeld…
“P.G. du Plessis is tegelyk filosoof en storiemaker. Daar is wysheid in hierdie vertellings…baie van dié stories behoort tot die beste van sy korter prosa.”- P.H. Roodt