Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons kan nou iets nalaat vir ons kinders. Daar is dorpe wat ek nog nie eers van gehoor het nie, maar met 'n merkwaardige geskiedenis.
Welgedaan, dit is voorwaar 'n boek vir my koffietafel.
Sien uit na die Noord-Kaapse boeke boek. Dink dit gaan net van so 'n goeie gehalte wees"In die Vrystaat is daar 80 dorpe, stede en plekke wat op 'n tydstip in die Vrystaatse geskiedenis dorpstatus of munisipale erkenning verwerf het. Elkeen van hierdie dorpe, stede en plekke het 'n ryke ontstaansgeskiedenis en 'n lywige verhaal oor waar die dorp se naam vandaan kom. Hierdie boek handel oor elke Vrystaatse dorp se ontstaansgeskiedenis, sy naam en sy storie.... Die doel van hierdie boek is om die Vrystaatse ontstaansgeskiedenis en sy skatkis van ryke narratiewe opnuut weer aan u as leser bekend te stel."
1e Uitgawe, Beperkte Oplaag (500 kopiee); Dr Jan van der Merwe; Danhof; 2012. pp. 608, ryklik ge-illustreer met foto's. 300mm x 245mm x 45mm.MARKET PRICE USD 275 (R5500) TO 350USD