EERSTE UITGAWES!! Karl Kielblock - Die Swaard verteer en Die Skat van Java
1 was available / secondhand
R20.00
minimum increment
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Skat van Java, 'n verhaal vir seuns - 1956, vierde druk - 174p - Nasionale Boekhandel - Oorspronklike blou hardeband toon rakverweer - Intern: Ongelukkig is vorige eienaarskap en gedeelte van die kaart uitgeknip, effense verbruining van blaaie, andersins skoon en stewig gebind.
Die Swaard Verteer - 1950 - Nasionale Boekhandel - 331p - Oorspronlike oranje linne hardebang toon rakverweer en klein skeur onder aan rugkant - Skudblad agter en voor is effens los, maar boek in geheel is verder stewig gebind - 'n Verbasend skoon intern met naskrif van skrywer aan die einde van die boek.