R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2007 groot formaat hardeband met 200 bladsye in goeie toestand.
Elkeen van hierdie 180 praktiese en redelik eenvoudige resepte in Eet Heerlik word aangevul met n pragtige volkleurfoto. Daar is iets vir elke geleentheid, van vinnige middel-van-die-week en informele Sondagmaaltye tot deftige aandetes geskik vir n elegante dinee. Die meeste van die resepte kom uit twee van die outeur se vorige gewilde boeke en ander boeke wat reeds uit druk is. Daar is ook n paar splinternuwe skeppings wat nog nie voorheen gepubliseer is nie. Hierdie boek is n juweel om in jou kombuis te hĂȘ en sal ook n pragtige en welcome geskenk wees aan pasgetroudes en ander virende wat mal is oor kosmaak.