Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twaalf spyskaarte, een vir elke maand van die jaar, saamgestel uit resepte uit Leipoldt se kookboeke. Aangepas en gesistematiseer sodat die hedendaagse gasvrou dit stap vir stap en sonder vrees vir mislukking kan volg. Tekeninge deur Cora Coetzee. Tafelberg-Uitgewers, 1980. Eerste uitgawe, eerste druk. Hardeband, 59 bladsye. Posgeld R30,00.