Eet Slim en Verslank Die GI-Diet - Liesbet Delport en Gabi Steenkamp
Secondhand
1 was available
R10.00
minimum increment
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eet Slim en verslank Die GI-Dieet - Liesbet delport en Gabi Steenkamp - Tafelberg - 2003 - 253pp, indeks - Sagteband in goeie toestand - Intern skoon enstewig gebind.
Vir verdere inligting oor wat 'n GI-Dieet behels:
Jy is geïrriteerd, sukkel om te konsentreer en is naar en moeg. Wanneer het jy laas geëet? Jou bloedsuiker is dalk laag - dit val sowat vier uur ná jou laaste maaltyd. Jy kan dit voorkom met gereelde klein versnaperings deur die dag. Kenners beveel aan dat jy minstens ses keer per dag klein maaltye met ’n lae glisemiese indeks (GI) eet. (Die GI is die tempo waarteen koolhidrate tot eenvoudige suikers afgebreek en in jou bloedstroom opgeneem word.) Hoe hoër die GI, hoe vinniger dié proses. Die GI word beïnvloed deur die tipe stysel, vet- en proteïengehalte, die hoeveelheid oplosbare vesel in jou kos, asook die gaarmaakmetode. ’n Aartappel wat in ’n mikrogolfoond gaargemaak is, het bv. ’n hoër GI as een wat in ’n kastrol water gekook is.
Kos met ...’n Hoë GI: waatlemoen, gebakte aartappel, slaptjips;’n Middelmatige GI: baba-aartappels, wortels, piesangs (ryp);’n Lae GI: jogurt (lae vet en suikervry), lensies, botterbone, druiwe, tamaties, groenbone en sojabone.