This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Eet vir Volgehoue Energie 3 L Delport & G Steenkamp
Secondhand
R150.00
Eating for Sustained Energy by Liesbet Delport & Gabi Steenkamp | Healthy Eating for Vitality
Secondhand
R59.00
Eet vir Volgehoue Energie - Liesbet Delport
Secondhand
R36.95
Eet vir volgehoue energie - Liesbet Delport & Gabi Steenkamp
Secondhand
R65.00
Eet vir Volgehoue Energie 3 - Liesbet Delport & Gabi Steenkamp.
Sold

Eet vir Volgehoue Energie 3 - Liesbet Delport & Gabi Steenkamp.

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R210.00
R110.00
48% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT3502
Bob Shop ID
140427619

Eet vir Volgehoue Energie 3 - Liesbet Delport & Gabi Steenkamp - Tafelberg - 2008 - 128pp, indeks, volkleur foto's - sagteband in baie mooi toestand - Intern skoon.

Posgeld ebn verpaking R38.00

Gabi en Liesbet het hierdie titel spesiaal geskryf om te voorsien in die behoefte van hul pasiente aan praktiese, maklike maniere om stadig vrystellende (lae-GI-) koolhidrate in daaglikse maaltye te gebruik. Die glukemiese indeks (Gl) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Aangesien hierdie opwindende dieetkundige instrument doeltreffende bloedglukosebeheer verseker, voorsien dit jou heeldag van volgehoue energie. Hoe meer Liesbet en Gabi dit toegepas het, hoe meer het hulle besef watter geweldige voordele dit vir hul pasiente inhou. Die gebruik van die GI verbeter nie net bloedglukosebeheer by mense met diabetes nie, maar help ook om verslankers se hongerpyne te stil, moegheid tee te werk, bloedglukosevlakke by kinders met konsentrasieprobleme te verbeter, sportprestasie 'n hupstoot te gee, trigliseriede by mense met verhoogde bloedtrigliseriedvlakke te verlaag en die oorafskeiding van insulien by mense wat aan hipoglukemie en hiperinsulinemie ly te verlaag, hoe bloeddruk te verlaag, en help om daardie hardnekkige oortollige vetjies af te skud. Kortom, 'n ieder en 'n elk behoort te weet hoe om die GI in te span vir optimale gesondheid en tonne energie.

Recently viewed

Copeland Spode Blue Italian Salt Shaker
Secondhand
R525.00
RG316 TS9 Female to SMA Male Connector Cable Extension
New
R174.72
Butterfly Silicone Mould
New
R105.00