R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die nuuste toevoeging tot Suid-Afrika se topverkoper GI-kookreeks. As jy meer energiek wil voel is Eet vir Volgehou Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiente se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op bloedglukosevlakke. Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word. Die gebruik van die GI verbeter bloedglukosebeheer by mense met diabetes, maar help ook om verslankers hongerpyne te stil, moegheid teë te werk, kinders se konsentrasieprobleme te verbeter, sportprestasie 'n hupstoot te gee en hoë bloeddruk te verlaag. Boonop help dit om daardie hardnekkige oortollige vetjies af te skud.