Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
100 jaar saam met Huisgenoot - Saamgestel deur Bennie Fritz & Leo Kritzinger
INHOUD: Boonzaier / JH Pierneef / Anekdote oor Paul Kruger / Boererate / Wie gaan die Monument betaal? / Oliedorp verrys in die Vrystaat / Mag 'n predikant rugby speel? / Honiball leef soos 'n roemryke Adoons / Kubuskoors: Rykdom uit 'n glas vrot melk / ens. ens.
Volkleur foto's asook vele swart en wit foto's en illustrasies
Hardeband; A4 grootte; 216 bladsye. Baie goeie toestand. Stewig gebind, netjies en skoon.