Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
JL van Schaik Bpk - 1959 geillustreerde hardeband, goed gebind, skoon wit bladsye, 168 bladsye. Hardeband wit omslae wys geringe merkies.
Met geskenkkaartjie aan Dr E Greyling as blyk vir steun in verband met kapitaalfonds van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Namens die Akademieraad.