Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Toestand : Goed.
Eerste druk, Protea Boekhuis, 2004, Sagteband - Digbundel - 61 pp.
In beeldryke verse word die "liefdesgeskiedenis" van die liriese subjek gekoppel aan San- en Khoi-mitologie. Die meeste verse in Grobler se bundel vorm tematies 'n geheel omdat dit die eie bodem en kultuur ontgin en aanspreek.
Daar is twee afsonderlike afdelings - te wete Evasgesange waarin die Khoikhoi en die Xhosa hoofsaaklik in gedigte gestalte vind en Boekreis waarin die geskiedenis van Vasco da Gama, die strafekspedisie teen Kalikoet, Catharina de Ataide en kolonialisering 'verdig' word.
Catharina was natuurlik die vrou "wat Vasco se swerflus later/ met sewe kinders laat bedaar/" het!
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.