Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand na aand die sterrereen oor die Skimberge oplet oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Hulle pak benodigdhede om vir 'n dag of twee te kan oorleef op Mattie se oupa se ou vlot en vertrek douvoordag met die rivier af berge se kant toe.
TITLE: Eggo's in die skimberge
AUTHOR: Kobie Kruger
SKU: 9780624068334
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 20/05/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 240
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 335 gr