This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by sebastiaan die worsie41

Similar products

Die Grootste SA Treffers
R24.95
Carike Keuzenkamp - Grootste Treffers CD
R89
Dozi Grootste Treffers. 1176
R60
21 Grootste Geestelike Treffers (CD)
R20

Egmond 1 Dosyn - Grootste Treffers

New
Indicative market price: R350
R300.00 14% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
1D
Bob Shop ID:
297777983

Na 'n "dosyn jare" in die industrie, maak Egmond sy buiging met 'n versameling van sy grootste treffers tot dusver (let wel nie almal nie, bygesê!) op die album 1 Dosyn. Sê Egmond "My 12 jaar herdenking in die musiek industrie het voorgelê en wat 'n beter manier om dit te vier deur 'n Grootste Treffers album uit te reik!!! Aangesien daar alreeds 3 singles vanaf die Vuil Wasgoed EP uitgereik was, en verskeie ander nuwe snitte nog in produksie was vir die opvolg EP Nog Vuil Wasgoed, was daar meer as genoeg materiaal om in te sluit op die album."

 

Die 12-stuk album skop af met sy debuut 2003 opname This Morning, en word gevolg deur 'n string bekende snitte en voorheen onbeskikbare juwele, insluitende die house-treffer Electric (ft Nathi Louw) (wat naas This Morning nog nie voorheen op enige Egmond-album beskikbaar was nie), 'n spesiale single-edit van Verslaaf en Jy's In Paradys, 'n nuwe weergawe van die 2014 treffer Paradys (ft Slay). Die musiek video van Jy's In Paradys en die single is op 1 Junie 2015 uitgereik. Verslaaf is uitgereik as die 2de single vanaf die album ook in Augustus en sy promosie video is in Julie 2015 bekend gestel. 

 

Wat die album ook uniek maak is dat die versameling bestaan uit verskeie voorheen onbeskikbare weergawes van verskeie liedjies (soos die musiek video weergawes, oorspronklike asook langer weergawes, en nog vele ander). Die album se loop orde is ook chronologies gerangskik, en lys die musiek soos wat dit voltooi was deur die jare. 

 

Die album vier die kunstenaar se loopbaan vanaf 2003 tot 2015 en sal menige aanhanger in ekstase hou. Die promosie video vir die album is in 2016 aanlyn beskikbaar gemaak.

 

TRACKLISTING 

1) This Morning 

2) Mors [extended version] 

3) Jy's In My Bloed (ft Glenda Millar) [video edit] 

4) Iewers 

5) Electric (ft Nathi Louw) [single edit] 

6) Gee Voor Jy Groet 

7) Verslaaf [2015 Remix] 

8) Dis Elektries (ft Yolandi) 

9) Vlieg (duet met Yolandi) 

10) Ongelooflik (Arnaldo Suarez Remix) 

11) Kom Red My 

12) Jy's In Paradys (ft Slay)

Customer ratings: 1 ratings

Great seller, fast shipping, much appreciated. Recommended.
11 Aug 2017