This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by sebastiaan die worsie41

Similar products

Robbie Wessels CD 2005
R15
CD - Lawrence - Just .....
R39
Plush - a Blinding Views
R30
Steve Hofmeyr - Toeka 3 (CD)
R79

Egmond Nog Vuil Wasgoed

New
Indicative market price: R350
R300.00 R350.00
Closed 3 Sep 17 14:01
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
NVW
Bob Shop ID
297784217

Die opvolg op Egmond se derde studio album, Vuil Wasgoed, is die 7-stuk album Nog Vuil Wasgoed. Vuil Wasgoed was oorspronklik beplan as 'n 10 of 12 stuk album maar is later in twee gedeel omdat dit te lank geneem het om te voltooi. Snitte wat nie betyds gereed was vir die Vuil Wasgoed uitreiking nie is gebêre vir die tweede helfde van die album wat gedoop is Nog Vuil Wasgoed. 

 

Na die uitreiking van die 4-stuk EP Vuil Wasgoed, is die Grootste Treffers album 1 Dosyn uitgereik in 2015. Een van die beplande Nog Vuil Wasgoed snitte, Jy's In Paradys, is daar ingesluit om die drie projekte te koppel. Naas hierdie snit was die sogenaamde tweede helfde van die projek nie veronderstel om enige 'ander' of nuwe weergawes van bestaande snitte in te sluit nie. Liedjies wat destyds bekend gemaak was vir die album (naamlik Sê Nou, Papparazzi en Een Ding wie se demos op die iTunes Connect Demos album verskyn) het agtergebly weens die reaksie op DJ se transformasie in die studio. 

 

"Ek was so in my skik daarmee dat ek besluit het om Kom Red My en Reën (Aan Die Brand Steek) ook weer te laat opneem want skielik het ons die regte klank gehad wat ek envision het vir die Vuil Wasgoed album. Ongelukkig moes party snitte agterbly weens die besluit maar dit was beslis die regte een," sê Egmond. "As ek nie destyds DJ onttrek het van die Vuil Wasgoed EP nie sou hierdie produk nooit bestaan het nie. Die nuwe weergawes / remakes het die album tot sy volle reg gebring. En al het dit 5 jaar geneem om tot hier te kom is ek baie trots op Nog Vuil Wasgoed. Dis beslis my beste album nog." 

 

Die promosie video / advertensie van Nog Vuil Wasgoed is in mid September 2016 op You Tube uitgereik ter bemarking van die album en het 'n voorsmakie van die opkomende Reën (Aan Die Brand Steek) [2016 Remake] musiek video ingesluit asook 'n snippet van die Nog Vuil Wasgoed-weergawe van die Vlieg (duet met Yolandi) musiek video wat laat in September 2016 op You Tube uitgereik is.

 

TRACKLISTING 

1) DJ (ft Algorrid3m & Sandy Robbie) 

2) Jy's In Paradys (ft Slay) 

3) Melkweg Reënboog 

4) Kom Red My [2015 Remake] 

5) Vlieg (duet met Yolandi) 

6) Paradys (ft Slay) 

7) Reën Aan Die Brand Steek [2016 Remake]

Customer ratings: 1 ratings

Great seller, fast shipping, much appreciated. Recommended.
11 Aug 2017