Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe boek, Sagteband, 288 bls. Eighteen Months Under General de la Rey by Max Weber.
Weber was ‘n Switserse geoloog wat dagboek gehou het van sy oorlogsavonture. Inligting oor belangrikke gebeurtenisse wat in geen ander lektuur vermeld word nie, word hier in besonderhede weergegee. Weber het die vermoë om die humor in ernstige gebeure raak te sien en dit aan die leser oor te dra.