Eikestad 'n Versameling gekleurde pentekeninge van Stellenbosh deur Cora Coetzee
1 was available / secondhand
R15.00
minimum increment
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eikestad 'n versameling gekleurde pentekeninge van Stellenbosch = a collection of pen and wash drawings of Stellenbosch - Struik - 1976, eerste uitgawe - Grootformaatboek met ligte bruin linneband in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind. Posgeld; R45.00
Hierdie versameling gekleurde pentekeninge vertolk die atmosfeer wat so eie is aan Stellenbosch, 'n dorp wat deur die jare heen simbolies geword het van die kulturele erfenis van Suid-Afrika. Die versameling is nie as 'n omvattende studie bedoel nie, maar eerder as die kunstenaar se indrukke van haar geboortedorp wat sy so goed ken en liefhet.