Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1964 Uitgawe in hardeband met stofjas. Die verhaal gaan oor 'n groepie manne en vroue wat hul lewens noodgedwonge op die paar vierkante myl van Robbeneiland moet slyt en in hul vereensaamde en gefrustreerde aanskouing van die ontwaking van 'n polsende nuwe lewe op die ongerepte vasteland , slegs enkele myle van hulle af. Die boek is skoon en sonder beletsels.
Toestand 6/10