Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
onseker van datum van druk hardeband met stofomslag 757 bladsye, die stofomslag het n paar merkies, die hardeband is goed maar het rakverweer aan die onderkant - sien foto onder, naam en adres voor in boek, handtekening van Sleigh voor in boek, vorige eienaar het verskeie uitknipsels aangaandie boek in skrywer in boek geplak -voor en agter-sien fotos onder, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending