EILANDE - Dan Sleigh

EILANDE - Dan Sleigh

Secondhand 1 available
R10.00 minimum increment
R140.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
656366436
Tafelberg, 2002 (eerste uitgawe). Hardeband met stofomslag, 757 bladsye.
Baie goeie toestand. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Stewig gebind, netjies en skoon.

In hierdie onstuitbare epos word die eerste jare van die Kaapse nedersetting herroep in sewe grootse taferele uit die lewe van ses historiese manfigure wie se lewens op byna onnaspeurbare maniere in mekaar vervloei. En om wie vloei hulle? Om die wese van n vrou, Pieternella in wie se liggaam wit en bruin bloed saamgevloei het tot n noodlot. Hierdie sewe mans is almal deur haar aangeraak. Sy is die spilpunt van n genadelose geskiedenis van dood, liefde en oorlewing. Die verhaal strek ver en wyd: oor drie oseane, drie vastelande en n handvol eilande. Dit loop, soos n groot rivier, met geweldige versnellings wat die leser insluk en meevoer. Maar oraloor kom dit ook tot rus in die lewe van gewone mense. Dit beantwoord baie vrae. Hoe ervaar n honger inboorling die driemaster wat stadig op die rotse loop reg daar op die lykus waar hy woon?

Add to cart

Recently viewed

See more

Similar products