Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 2002 hardeband met stofomslag 757 bladsye, die stofomslag het enkele klein merkies aan, hardeband goed maar daar is ligte rakverweer aan die onderkant, op versoek is die naam van die vorige eienaar voor in die boek met tippex doodgemaak, die teks is skoon en die binding goed, versending R35 in RSA - geen oorsese versending