Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Magda Joubert Smit
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Goed
'n Onverwagse aanbod om drie maande op die rykmansparadys Tahiti deur te bring vir n werksvakansie vang Marinette heeltemal onkant. Maar die Skype-onderhoud met haar geheimsinnige werkgewer se broer oortuig haar om dit te aanvaar. Bowendien is versorging van haar dogtertjie, wat nie hare is nie, by die aanbod ingesluit.
In die soel romantiek van hierdie eiland leer Marinette haar werkgewer ken soos hy van 'n afsydige vreemdeling na 'n teer en sorgsame man verander. En ná die dag wat hulle uit 'n grot se ondergrondse meer terugkeer, het sy onherroeplik haar hart op hom verloor.
Maar die donker geheim rondom haar aangenome dogtertjie haal haar in ...
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.