| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Geteken deur die skrywer.
2012. Sagteband, 365 bladsye. Baie goeie toestand - soos nuut.
Minder as 1kg.
Eindstryd is die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en n paar uitgesoekte Afrikaners in die ontstuimige tagtigerjare, vir die eerste keur vertel deur iemand wat self daar was: Willie Esterhuyse.


