R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 13 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ek, Anna van Wyk' is in 1984 geskryf vir die ATKV-kampustoneel - 'n werkswinkel vir die daarstelling van nuwe, volledige Afrikaanse toneelmatige dramas - en in 1984 opgevoer deur die Dramadepartement van die Potchefstroomse Universiteit vir CHO. In hierdie tweede hersiene uitgawe het Fourie die teks verder verfyn. Sprankelende dialoog en buitengewone toneelomstandighede maak hierdie teks ook 'n boeiende leeservaring. Akteurs onderbreek hulle rolle om as persone kommentaar te lewer op die karakter wat hulle vertolk en die regisseur, beligtingstegnikus en gehoor word as persone by die toneel betrek. Sodoende raak ook die leser by die visuele en sigbare prosesse van drama betrokke. So 'n teaterstuk kan maklik in abstraksie en teorie verval. Anna van Wyk se verhaal is egter hoogs toeganklik en onmiskenbaar Suid-Afrikaans. Ek, Anna van Wyk, [drama] - Pieter Fourie. Protea Boekhuis 2002. ISBN 9781869190248