Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die drama, wat reeds in 1984 geskryf en vir die eerste keer opgevoer is, se sprankelende dialoog en buitengewone toneelomstandighede is vir hierdie uitgawe hersien en bygewerk. Pieter Fourie is een van die mees gepubliseerde en bekroonde dramaturge in Afrikaans. In 2003 is sy hele oeuvre met die Hertzogprys bekroon.
Paperback. Afrikaans. Protea. 2002. Good Condition.