| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
EK BRING DIE NAJAAR deur Ella van der Mescht
Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Bladsye effens verkleur. Kleeflintmerke voor en agterin. Hierdie boeke was veral bekend onder die boekklublesers van vergange dae wat 'n voorkeur gehad het vir hoogstaande Afrikaanse skrywers van formaat. 'n Baie goeie leeskopie. Stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.
