Ek droom van 'n droom - Elsje Neetling Blair & Maretha Maartens Ek droom van 'n droom - Elsje Neetling Blair & Maretha Maartens
Ek droom van 'n droom - Elsje Neetling Blair & Maretha Maartens Ek droom van 'n droom - Elsje Neetling Blair & Maretha Maartens

Ek droom van 'n droom - Elsje Neetling Blair & Maretha Maartens

1 available / secondhand
R35.00
Shipping
Free shipping is available from Vix collections for all orders above R400.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R400.00 from Vix collections
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643641513

'n Gewone tiener droom van kêrels, mode en 'n suksesvolle loopbaan. As jy Elsje is, suster van Olimpiese gouemedalje-wenner Ryk Neethling en swemkampioen en ontwerper Jean-Marié Neethling, droom jy van swem vir die S.A.'s en Olimpiese medaljes. Jy droom nié van 'n kanker-groeisel wat sy tentakels so diep in jou brein ingeslaan het dat die neuroloog kopskuddend sê daar is nie hoop nie ...

Elsje Neethling Blair is op 13 gediagnoseer met 'n doodmaak-kanker. In EK DROOM VAN 'N DROOM vertel Elsje saam met Maretha Maartens van haar 20 jaar lange saamleef hiermee en haar weiering om toe te laat dat kanker haar ontneem van haar jongmeisiedrome. Dit vertel van opdraandes, maar ook hoop, van terugslae ... en nuwe drome.

Bydraes deur pa Ryk, ma San-Marie, boetie Ryk, sussie Jean-Marié en Elsje se man, Bruce, vertel hoe haar stryd ook húlle stryd geword het. Daar is ook agt bladsye met volkleurfoto's uit Elsje se persoonlike album.

EK DROOM VAN 'N DROOM is 'n eg-menslike verhaal, want Elsje ken die seer en die onsekerheid, maar ook die geloof en die blyke van God se genade wat 'n lewe saam met kanker kenmerk. Sy glo onwrikbaar: Vir God is niks onmoontlik nie.

See pics for condition

More of my collection Here

https://www.bobshop.co.za/seller/3088007/Vix_collections

Add to cart

Recently viewed

See more
10% OFF
TEKNOSA SHOCK MOUNTING For MERCEDES BENZ C-CLASS [W204] C250 (OM651.912)(16V 150KW) 10-14
R949.00 R1,049.00
70% OFF
8pcs Stainless Steel Long Handle Ice Tea Spoon
R130.00 R440.00
For Apple Watch Series 7 45mm Plain Leather Butterfly Buckle Watch Band(Brown+Rose Gold)
R403.76
SUPERFLEX Abrasive Disc Cutting Steel 115mm x 3mm x 22.2mm
R68.50

Similar products

Charlize: Ek Leef My Droom - Chris Karsten
R130.00
Ek Droom van n Droom - Elsje Neethling Blair en Maretha Maartens
R90.00
Book: Koning van Kleivoet Mense. Maretha Maartens.
R40.00
Maak My 'n Fonteinvrou Here - Maretha Maartens
R22.17