Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Wou jy nog altyd jou eie monster gehad het? Dan is hierdie volledige gids tot die versorging van monsters net vir jou. Die boek bevat inligting oor die komplekse verhouding tussen mens en monster, die verskillende monstersoorte en die skrikskaal vir monsters. Nuttige wenke word ook verskaf oor die keuse van 'n monster, die voeding en higiene van monsters en hoe om monsters toertjies te leer. Geskik vir monsterliefhebbers van 9 tot 90"
ISBN: 9780799333176
Pages: 128
Paperback
LAPA, 2004
Good condition
B109